Hierdie kennisgewing beskryf hoe mediese inligting oor u gebruik en bekend gemaak mag word en hoe u toegang tot hierdie inligting kan kry. Lees dit asseblief noukeurig deur.
Indien u enige vrae oor hierdie kennisgewing het, kontak asseblief die hospitaal se privaatheidsbeampte, Michelle Blanchard, 518-584-3600 x3312.



